Trots

Hoekom ons
Ons het 'n 16-jaar prestasiegeskiedenis
Beste tegniese ontwerpe
Ons gebruik slegs produkte van hoogstaande gehalte. Ontwerpe word deur ’n elektriese ingenieur gedoen.
Mededingende pryse
Ons kliënte trek voordeel uit ons grootmaat-aankoopvermoë.
Langtermyn-rugsteun en ondersteuning
Ons verbintenis met die OVK-groep gee ons kliënte die ekstra gemoedsrus van langtermyn-rugsteun en ondersteuning.


Oor ons
Leer ken Olivia Energie-Oplossings
Olivia Energie-Oplossings ("OLIVIA") het hul werksaamhede in 2009 begin en die maatskappy is sedertdien by die sonkragbedryf betrokke. Die maatskappy se hoofkantoor is in Bloemfontein en sonkragoplossings word dwarsoor Suid-Afrika aangebied.
OLIVIA plaas 'n sterk klem op landelike gemeenskappe en honderde boere het reeds gebruik gemaak van die maatskappy se dienste om onafhanklik van die Eskom-netwerk te word. OLIVIA is trots deel van die OVK-groep en dit gee kliënte die bykomende gemoedsrus van langtermyn-rugsteun en ondersteuning.
Premiumkwaliteit en diens sedert 2009!
Adres
Eenheid 17 & 18
East End Warehouse Park
Fritz Stockenströmstraat 120
Bloemfontein
Praat met 'n Kundige